US Woordfees Diskoers 2013

Diskoers 2013

Afrikaans South Africa Society & Culture
6 Episodes

Mangaung, o Mangaung – Tot watter prys? – At what cost?

Genooide sprekers/Invited guests: Jürgen Kögl, Freek Robinson, Ferial Haffajee Kenners bespreek die impak van die ANC-leierskap op die ekonomie. Is dit watertraptyd of gaan interne ANC-faksievorming ʼn onsekere pad na 2014 inlui? Hoe diep, hoe blywend is die gevolge van Mangaung? Experts discuss the impact of the ANC leadership on…
6 Mar 2013 5PM 1 hr 09 min

ʼn Marikana-lente – A Marikana Spring

Genooide sprekers/Invited guests: Bridgette Radebe, Christof Heyns, Raenette Taljaard Die mynbedryf is gevra om diep in sy eie skagte te kyk. Het die werklikheid van ongeskoolde arbeid, met die gepaardgaande ellende, woede en tragiese gevolge, die bedryf tot ʼn omkeer-oomblik gedwing? Hoe nou vorentoe? Mynbase en ander kenners neem aan…
6 Mar 2013 12PM 1 hour

Wat sê hulle daarbuite? – What do they think of us abroad?

Genooide sprekers/Invited guests: Ambassadeur Donald Gipps (VSA), Bodo Donauer (BMW), Mardia Van der Walt-Korsten (T-Systems Africa), Mthunzi Mdwaba Buitelandse belange en belangstelling in Suid-Afrika ry dikwels wipplank. Hoe lyk ons tans binne internasionale konteks, en hoe belangrik is dit vir ons? Sake- en diplomatieke leiers kom gee hul mening. How…
7 Mar 2013 12PM 1 hr 01 min

Net een God?

Is daar net een God of is daar meer as een? Hoe raak jou eie godsbeskouing jou godsdienstige verdraagsaamheid met mense van wie jy verskil? Hoe weet jy jóú God is die ware God? En is die God van die Christene, die Moslems en die Jode dalk dieselfde God? Jean…
7 Mar 2013 6AM 46 min

Hemel en hel?

Het mense nog ’n voorstelling van ’n fisiese hemel met goue strate en ’n hel met ’n brandende vuur? Waar is dit? Of is die ‘hemel’ dalk iets wat ons op aarde vir onsself skep? Jean Oosthuizen gesels openhartig met teologiese kenners Abel Pienaar, Nico Koopman, Dr. Braam Hanekom en…
8 Mar 2013 5AM 50 min

Stellenbosch, ʼn mekka vir kuns, kultuur en erfenis: struikelblokke en geleenthede

Aangebied deur Stellenbosch 360 Met Andreas van Wyk (gespreksleier), Jerome Slamat, Pietman Retief, Martie Meiring, Victoria Hani, Sias Mostert en Annemarie Ferns Kom gesels saam oor die groot verskeidenheid kultuur-inisiatiewe op Stellenbosch, wat dit een van die voorste kultuurdorpe ter wêreld kan maak. Maar watter uitdagings stel dit, byvoorbeeld om…
9 Mar 2013 7AM 51 min