Lina Spies is nie alleen alombekend op Stellenbosch nie, maar het met haar herkenbare digterstem ’n wye aanhang verwerf by sowel leerders en studente as by die breë publiek. Die afgelope jare het bekronings gebring vir haar vertaling van Anne Frank se dagboek uit Nederlands. Kom luister hoe Murray La…
‘Sy skryf met eerlikheid en gevoeligheid, sonder ’n greintjie sentimentaliteit. En daarvoor kan sy nie hoog genoeg aangeprys word nie.’ – Cecile Cilliers. Danie Botha en Linda Rhode vier saam met Engela haar uiters suksesvolle loopbaan en lewe. Sy het reeds as student begin skryf aan ’n oeuvre van kortverhale…
Hierdie grootse skrywer, wat sy 75ste verjaarsdag in 2013 gevier het, is veral veelvuldig bekroon vir sy roman Eilande, maar ook vir sy digkuns en vir Wals met Matilda. Kom luister gerus hoe syskrywersloopbaan tot dusver verloop het, na die groot rol wat sy kundigheid oor die geskiedenis daarbygespeel het…
As dogter van Mikro is Corlia Fourie se liefde vir stories reeds vroeg vasgelê. Na jare as joernalis het sy haar hand aan fiksie gewaag – en daarna was daar geen keer nie.Haar verhoogstukke, radiodramas, kinderverhale, kortverhale en romans is verskeie kere bekroon. As Rooi Rose se verhaleredakteur ploeg sy…
Met Johan du Toit, Nico Koopman en Johann Rossouw: Gerrit Brand het as gerespekteerde joernalis en boekeredakteur, stryder vir meertaligheid, wydgelese rubriek- en blogskrywer, diepsinnige filosofiese teoloog en Woordfeesvriend, ’n groot invloed uitgeoefen as openbare intellektueel. In ’n huldigingsgesprek reflekteer Johan du Toit, Nico Koopman en Johann Rossouw oor sy…
14 Mar 2014 10AM
49 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.