Met Kay de Villiers en Johannes de Villiers Bewerings oor geloofsgenesing word smalend deur die ‘ander kant’ afgemaak as oëverblindery, of mense vra sinies hoekom God dan nie mense met amputasies ‘genees’ nie.Bestaan ‘bonatuurlike ingrype’? Staan geloof hier teenoor die rede? Is die wetenskap van Westerse medisyne voldoende? Is…
Met Chris Jones en Nicki Spies: Die tradisionele huwelik is van verskillende kante onder skoot.Enersyds vra baie of die huwelik nog ’n nuttige instelling is. In ontwikkelde lande droom al minder jongmense van kleins af oorhul troudag en dra dit geen stigma om nie te trou nie.Andersyds word ander tipes…
Aangebied deur Stellenbosch 360. Met Conrad Sidego (burgemeester), Andreas van Wyk, Annemarie Ferns, Martie Meiring, Andi Norton,Alayne Reesburg en Jerome Slamat. Kaapstad het die bod as Wêreld-ontwerpstad 2014 gewen met ’n visie wat die beoordelaars beïndruk het: om deur ontwerp tot ’n volhoubare, produktiewe Afrika-stad te transformeer wat historiese verdelings…
Met Stan du Plessis en Sampie Terreblanche: Is geloof die opium vir die volk wat armes moet paai met ’n belofte van ’n beter hiernamaals? Of is geloof eerder die kaartjie na voorspoed en rykdom? As God dan ‘op ’n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en…
Spookstasie gesels met Hermann Giliomee, bekende historikus, openbare intellektueel en politieke interpreteerder, oor sy loopbaan en die begrip pluralisme.
Bio-etiese brandpunte: Wat word van menslike identiteit in die era van nuwe genetiese tegnologieë? Ondersteun deur Edwin Hertzog en Mediclinic Met Tinus Kruger (Infertiliteitskliniek, US Mediese Fakulteit) en Anton van Niekerk (Sentrum vir Toegepaste Etiek, US) Die ‘genetiese wending’ in die hedendaagse geneeskunde bring mee dat al hoe meer siektes,…
Spookstasie bied 'n politieke blik op die idee van Suid-Afrika as vertaling of vertaalde land.
13 Mar 2014 9AM
41 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.