Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
08
APR

Spektrum

In die program... Afriforum wil hof toe oor finansiele hulpverlening in die toerismebedryf.
Sommige ouers is bekommerd oor die betaling van skoolgeld en wynboere word weer toegelaat om hul produkte uit te voer.
07
APR

Spektrum

In die Program... 'n Versoek dat maatskaplike toelaes vir kinders met 500 rand vermeerder word.Vinpro vra die regering om die uitvoerverbod op wyn te verslap. TLU SA sê sukkelende kommersiële boere moet ook finansiele bystand van die regering ontvang en Denel wil honderde ventilators vervaardig.
06
APR

Spektrum

In die program... Toetsing en sifting vir die coronavirus het op verskeie plekke in die land begin. Die AA sê daar is motoriste wat die padreëls verontagsaam tydens die inperkingstyd.
Old Mutual Versekering stel 'n plan bekend om sy kliënte finansieel by te staan.
03
APR

Spektrum

In die program:
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging nader die hof na twee dokters in Limpopo deur die regering gedwing is om in 'n hospitaal opgeneem te word, na hulle in self-isolasie was. Die regering waarsku teen 'n vals gevoel van veiligheid na die eerste week van die inperking verby is. "n Ontleder deel sy mening oor die besluite wat ministers op individuele vlak neem oor die Covid19-regulasies en later in die program kry ons raad oor wat om met jou honde te doen as jy nie met hulle kan stap nie.....
02
APR

Spektrum

In die Program:Ons kyk na die impak van die Covid19-pandemie op jou polisse en of hulle sal uitbetaal indien jy die virus opdoen, of erger.Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die impak van die Corona-virus op die sosio-ekonomiese toestande van Suid-Afrikaners, sal nog lank voortduur. Hoe het die Wes-Kaap dit reggekry om die verbod op die verkoop van tabk, op te hef, en waarom? En vakbonde is woedend oor die staat wat nie salarisverhogings betaal het nie
01
APR

Spektrum

In vanmiddag se program.. 'n Kenner praat oor die jongste tendens van plaaslike COVID 19-infeksies.. Fitch gee vyf Suid-Afrikaanse banke 'n verdere Rommelstatus afgradering - ons praat met 'n ekonoom. Swart renoster populasies in Suid-Afrika neem stadig maar seker weer toe. En rokers wag in spanning om te hoor of hul twak weer vrylik beskikbaar gaan wees.
31
MAR

Spektrum

In die program: President Cyril Ramaphosa se reaksie op die Covid19-pandemie word positief deur Suid-Afrikaners beskou.... Daar is egter ontevredenheid oor die manier waarop die polisie en die Weermag, die inperking afdwing op inwoners. Die Nasionale Weermagvakbond sê soldate wat hulle wangedra in die tydperk moet gedissiplineer word....
30
MAR

Spektrum

die program:Die rand reageer op Moody's se afgradering...ons praat met 'n ekonoom..
Die weermag gaan sy reserwemag ontplooi...'n kenner verduidelik wat dit behels..
En wetenskaplikes waarsku dat die onwettige handel in wilde diere gestop
moet word om pandemies te verhoed.
27
MAR

Spektrum

In die Program
Suid-Afrika teken sy eerste twee COVID-19 sterftes aan in die Wes-Kaap en ons hoor of Suid-Afrikaners gehoor gee aan die inperkingsregulasies.'n Oud-onderwyseres van Vorentoe Hoërskool vertel hoe lede van haar netbalspan destyds dood is in die Westdene busramp.
26
MAR

Spektrum

In die program :Suid-Afrika het, volgens die jongste inligting, 709 COVID-19 gevalle. Niemand is dood nie en twaalf mense het reeds herstel.Intussen is 'n ernstige beroep op Suid-Afrikaners gemaak voordat 21 dae van afsondering afskop en die owerheid in Limpopo waarsku dat diegene wat uit die stede vlug, die gevreesde COVID-19 virus na die provinsie versprei.Maar inowers vlug steeds uit stedelike gebiede. Ons kyk wat op die land se paaie gebeur.
25
MAR

Spektrum

In die program ... Daar is steeds heelwat onduidelikheid oor presies wat die land se inperkings-regulasies behels - 'n Ontleder verduidelik waarom die proses so lank vat.. Sommige van die land hoofroetes is besiger as gewoonlik soos mense na hul huise terugkeer voor die drie weke van afsondering begin.... Ons kry 'n oorsig van die situasie Suid-Afrika kan moontlik binnekort self toetse vir die COVID19-virus vervaardig en die sogenaamde Pasient 31 in Suid-Korea, is 'n voorbeeld van hoe een persoon, die Coronavirus na duisende mense kan versprei, ons kyk na die storie
24
MAR

Spektrum

In die program...Ministers van die nasionale bevelsraad gee duidelikheid oor die regering se ingryping in verskeie sektore na 'n nasionale afsondering van drie weke aangekondig is.....
Ons vra ook wat werknemers en werkgewers se regte en verantwoordelikhede is tydens die tydperk.... en Kuberkenners beweer dat 'n nuwe regerings-webtuiste wat geskep is om kleinsakeondernemings te help, deur kuberkrakers oorgeneem is...

49 episodes

« Back 1—12 More »