Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
27
MAR

Spektrum

In die Program
Suid-Afrika teken sy eerste twee COVID-19 sterftes aan in die Wes-Kaap en ons hoor of Suid-Afrikaners gehoor gee aan die inperkingsregulasies.'n Oud-onderwyseres van Vorentoe Hoërskool vertel hoe lede van haar netbalspan destyds dood is in die Westdene busramp.
26
MAR

Spektrum

In die program :Suid-Afrika het, volgens die jongste inligting, 709 COVID-19 gevalle. Niemand is dood nie en twaalf mense het reeds herstel.Intussen is 'n ernstige beroep op Suid-Afrikaners gemaak voordat 21 dae van afsondering afskop en die owerheid in Limpopo waarsku dat diegene wat uit die stede vlug, die gevreesde COVID-19 virus na die provinsie versprei.Maar inowers vlug steeds uit stedelike gebiede. Ons kyk wat op die land se paaie gebeur.
25
MAR

Spektrum

In die program ... Daar is steeds heelwat onduidelikheid oor presies wat die land se inperkings-regulasies behels - 'n Ontleder verduidelik waarom die proses so lank vat.. Sommige van die land hoofroetes is besiger as gewoonlik soos mense na hul huise terugkeer voor die drie weke van afsondering begin.... Ons kry 'n oorsig van die situasie Suid-Afrika kan moontlik binnekort self toetse vir die COVID19-virus vervaardig en die sogenaamde Pasient 31 in Suid-Korea, is 'n voorbeeld van hoe een persoon, die Coronavirus na duisende mense kan versprei, ons kyk na die storie
24
MAR

Spektrum

In die program...Ministers van die nasionale bevelsraad gee duidelikheid oor die regering se ingryping in verskeie sektore na 'n nasionale afsondering van drie weke aangekondig is.....
Ons vra ook wat werknemers en werkgewers se regte en verantwoordelikhede is tydens die tydperk.... en Kuberkenners beweer dat 'n nuwe regerings-webtuiste wat geskep is om kleinsakeondernemings te help, deur kuberkrakers oorgeneem is...
23
MAR

Spektrum

In die program....
Die kredietgraderingsagentskap, Standerd and Poor voorspel dat die wêreld ekonomie in 'n resessie beweeg weens die Covid-19 pandemie. Standerd Bank bied 'n drie maande lening-betalings ruskans aan verbruikers.Ons praat met een van die eerste pasiënte in Suid-Afrika wat met die Covid 19-virus gediagnoseer is.En Taiwan stel maatreëls in plek om die Covid 19 pandemie te bestuur.
17
MAR

Spektrum

Spektrum :17 Maart 2020
Die MSC plesierskepe het alle Suid-Afrikaanse reise onmiddelik opgeskort... Paniekaankope neem toe na 'n nasionale ramp verklaar is oor die Covid 19 pandemie.
Intussen het die Kaapse metro 'n taakspan saamgestel om maatreëls teen die virus te implementeer en Santaco beplan om higiëne by taxi staanplekke en binne taxi's te verbeter.
16
MAR

Spektrum

SPEKTRUM 16 Maart : In die program
Die Moslem-raad kondig maatreëls aan om hul lidmate teen Covid-19 te beskerm.
Daar word ook voorsorgmaatreëls by plaaslike teaters geimplementeer om fliekgangers teen die virus te beskerm
Intussen is alle skole in ons buurland Namibië gesluit, na twee bevestigde gevalle van die coronavirus. En 'n brand in die Tafelberg omgewing in Kaapstad is nou onder beheer.

49 episodes

« Back 1—12 More »