#Riva

GROOTFM 90.5  |  Podcast , ±10 min episodes every 2 weeks, 1 day  |  Broadcast schedule  | 
Riva Schoeman, gesoute omroeper met meer as 20 jaar se ondervinding kuier in die middae saam met jou en maak daardie laaste werksure korter met lekker musiek en geselskap. Sy spreek verskeie tema’s aan insluitend inspirasie, skoonheid, vermaak, ligter nuus soos “Wat!!! Rerig?” “Vreemde feite van die dag” en sy laat jou toe om ‘n liedjie vir jou liefie te kies een keer ‘n week. Haar hart klop vir die gemeenskap en sy is beskermvrou vir CMR Noord.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
27
NOV

Leilanie de Andrade

Ons wil Kilimanjaro gaan klim vir – SANITASIE, om bewusmaking te kweek onder ons mense en om fondse bymekaar te maak sodat ons 12 toilette kan borg vir ‘n minderbevoorregte skool.
Adventure with a cause, JOIN ons as julle wil!!
Saferloos4schools2020!
16
OCT

Odette Schwegler

Odette Schwegler is 'n -bekroonde Suid-Afrikaanse regisseur / vervaardiger, wat die onmoontlike in slegs 'n jaar bereik het om die fliek (Tin Soldiers), wat deur gewone mense befonds word, te kon vervaardig.

Dit is 'n fliek wat handel oor 'n wêreldwye beweging oor die bewusmaking van 'n genetiese toestand genaamd Fibrodysplasia Ossificans Progressiva (FOP), wat 'n siekte is wat die spiere, ligamente en weefsel stadig tot been verander en uiteindelik tot onbeweeglikheid lei.
13
SEP

Ayanda Fose

Die video van Ayanda Fose van SPAR Retail Crossing in Johannesburg saam met die seun, Brett Nash is al 472 000 gekyk. Brett en sy gesin is so deel van die SPAR-familie dat hulle spesiaal vir hom ‘n naamplaatjie laat maak het en Ayanda het toe vir Brett gevra om as ‘n “amptelike” SPAR werknemer vir haar te help om die kruideniersware in die plastiek sakkies in te pak. Op die video sien jy hoe sy met soveel liefde en geduld vir hom leiding gee met die pakkery en hoe Brett teen die einde van pure vreugde spontaan begin sing. Ons wou vandag vir Ayanda dankie sê vir hoe sy ons wêreld beter los in haar plek van invloed – die betaalpunt by SPAR Retail Crossing waar sy die laaste 9 jaar werk om vir haar eie gesin en twee kinders van 18 en 15 jaar oud te kan sorg!

85 episodes

« Back 1—12 More »