Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
08
DEC

#SlatDieSport 8 November 2022 - Kim en Tammy

Ruben en Arnie het hulle laaste program vir 2022 aangebied. Kim en Tammy het so bietjie kom gesels oor 'n sport wat bitter vinnig groei in SA genaamd Padel en Corbin Bosch

van die Titans het ook telefonies by hulle aangesluit om te gesels oor sy loopbaan asook die KSA T20 reeks wat tans aan die gang is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
01
DEC

#SlatDieSport 1 Desember 2022 - Andre Joubert, Ray Mordt en Frik du Preez

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het #SlatDieSport regstreeks vanaf die legendariese Oom Frik du Preez se gholfdag uitgesaai. Andre Joubert, Ray Mordt en natuurlik Oom Frik du Preez

homself het op die program 'n draai kom maak om bietjie rugby te gesels.

Hulle ook met Nick Dreyer gesels van Veldskoen en Plakkie wat nou betrokke geraak het by CSA Eendagreeks. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24
NOV

#SlatDieSport 24 November 2022 - Duitser Bosman

Arnold Geerdts en Stephan Nel gesels met Varsity Beker stigter Duitser Bosman wat oor sport, rugby, hokkie en Boland se rugby, asook Rassie Erasmus en die palawa om sy kop.

Daarmee saam was daar ’n vooruitskouing van die naweek se rugby asook golf se Jo’burg Ope.
10
NOV

#SlatDieSport 10 November 2022 - Stephan Myburgh

Die broer van Jennifer Myburgh, Stephan Myburgh wat vir Holland krieket speel en onlangs teen die Proteas gewen het het op Slat Die Sport met Ruben en Arnie gesels oor hulle oorwinning en daar was ook so klein verrassing vir hom. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14
OCT

Ruben en Arnold gesels met Albert Wessels

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Albert Wessels oor die IPSC wereld kampioenskappe wat in November plaasvind gesels. Wenda Nel het ook 'n draai kom maak om haar baie inspirerende stories
te kom deel oor haar loopbaan en wat haar planne vorentoe is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
06
OCT

#SlatDieSport 6 Oktober 2022 - Dave Nosworthy

Charonike en Arnold het met legandariese krieketafrigter, Dave Nosworthy, gesels oor sy loopbaan, die lesse wat hy geleer het en ook die Proteas se kanse in die T20 Wêreldbeker. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

177 episodes

« Back 1—12 More »