Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
01

Die Losgemaal - RWC 1987 (S2-E1)

Wagyu beef, Mortal Kombat en Giuseppe!

In 1987 het die eerste Rugby Wêreldbeker plaasgevind. Ons kyk na die toernooi, en wat alles RONDOM rugby gebeur het in 1987.
02

Die Losgemaal - RWC 1991 (S2-E2)

Hopscotch 100m, Pynappels en Turtles! Twee keer!

In 1991 het die eerste Wêreldbekertoernooi in die Noordelike Halfrond plaasgevind. Ons gesels oor die beker self, die spanne en skep amper 'n nuwe podcast, "Praat saam - met Gordon Sumner".
04

Die Losgemaal - RWC 1999 (S2-E4)

Break-ups by die flieks, chinos & truie en die Y2K bug!

Rugby was nie noodwendig die hoogtepunt van 1999 nie, krieket ook nie. Maar, ons kyk na die 1999 Rugby Wêreldbeker en wat alles in 1999 gebeur het.
05

Die Losgemaal - RWC 2003 (S2-E5)

One night in Paris, oogringe en Christo!

Ons verwelkom in hierdie 10de episode van Die Losgemaal ons eerste gas. Ons praat, so bietjie, oor die 2003 wêreldbeker, maar onthou hoofsaaklik ons universiteitsjare.
06

Die Losgemaal - RWC 2007 (S2-E6)

'n Onverwagse kantlyn kommentator, chino's en kampioen-glorie!

In hierdie episode herleef ons SA se tweede wêreldbeker wen, terwyl ons terugdink aan ons nuwe lewens in die destydse korporatiewe wêreld. LET WEL: Ons het 'n, byna, 2-jarige wat as regstreekse gehoor deur die tweede sigment kommentaar lewer. Hy's baie skerp, luister mooi.

12 episodes