Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog.
Jean-Louis Knouwds gesels met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge en die Rhino Momma Project oor wat die projek behels asook die finominale pryse wat weg gegee word met die Rhino Momma Project kompetisie. Dit word moontlik gemaak deur Hyundai, Doll's Paradise en Cntrl-P Graphics. Besoek ons Facebook blad om…
In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp…
Sanet Prinsloo gesels kos vir kinders met tuisonderrig en mammas wie besig is en werk tot 5 uur. Lekker kos vir 7 dae! Vinnig en maklik, gesond, goedkoop en voedsaam. Gooi alles bymekaar oor die naweek en help vir boeta en sussie na 5, terwyl jou aandete verhit…
Dit is 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag en Huipie van Side by Side- Early Intervention Centre het 'n bietjie kom vertel hoe jy ook kan deel word van die dag met jou Crazy Socks.
Jean Louis en Yanna het vanoggend gesels met Bruce Hansen, die Besturende Direkteur van Simonis en Storm, oor die ekonomie, jou besigheid en die korona-virus.
SPES Charity is 'n liefdadigheidsorganisasie gestig met die hoofdoel om minderbevoorregte kinders in ons land te help om uit armoede te ontsnap deur aanmoediging, opvoeding en ondersteuning.Susan Nel en Esme Coetzee, het gesels met Luton Koorts
Max Meyer die Projek bestuurder by Omeya en Sister Marti van Omeya se The Greens Care Centre het by Marcel Theron in die Kosmos 94.1 Uitsaai Boetiek kom kuier om te gesels oor The Greens Care Centre.
Jean-Louis & Yanna het met Piet Steyn Bestuuder van Voorgraadse Studentewerwing en Bemarking van die Noord Wes Universiteit Potchefstroom gesels. Hy het gepraat oor die Cambridge stelsel en hoe raak dit leerders se toelaatings vorentoe raak wat in SA wil studeer.
Jason Sivertsen die Vise-voorsitter van GOAN oftewel die Gun Owners Association of Namibia het by Kosmos 94.1 gekuier saam met Luton en Joretha in die uitsaai suite. Die nuwe voorgestelde vuurwapen wet is bespreek.
24 Oct 2019 5AM
20 min
12 – 32
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.