Kosmos 94.1 Kosmos Diere Minuut

Kosmos Diere Minuut

Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale.

Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor. Jy kan jou vraag aan dokter Theuns rig om lig te werp op die onderwerp. Stuur nou jou VRAAG per Whatsapp na 085 127 3000 met die kodewoord Dier en Dr Theuns help graag.

Dis elke Woensdag kwart voor vier op Kosmos 94.1
Weekly Afrikaans Namibia Kids & Family
68 Episodes
12 – 32

Honde en bene

Vandag praat Dr Theuns oor honde en die eet van bene.
10 Mar 2021 2 min

Diere en oogsorg

Vandag gesels Windhoek veearts Dr Theuns Laubscher oor diere en oogsorg.
3 Mar 2021 3 min

Inentings

Dr Theuns gesels oor jou troeteldier en inentings.
17 Feb 2021 3 min

Hitte en jou troeteldier

Dr Theuns gesels oor die somerhitte en hoe jy jou troeteldier meer gerieflik kan maak.
7 Oct 2020 2 min

Perde en koliek

Dr Theuns deel 'n paar interessante feite rondom perde en koliek en waarom dit so gevaarlik is vir hulle.
23 Sep 2020 3 min

Jy en jou boerdery

Dr Theuns gesels oor jou boerdery en hoe om jou speenkalwers gesond te hou en in goeie kondisie.
12 Aug 2020 3 min
12 – 32