Radio Pulpit Goeie Nuus Tyd

Goeie Nuus Tyd

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Earth Sciences
43 Episodes
12 – 32

God in die Avokado

Vandag vertel ons plantkundige, Kobus Coetzee, ons oor die wonder van die avokado en dan Romeine 1:20 hy hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het…
13 Dec 2020 8 min

God in die Kluisenaarskrappie

Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor hoe die kluisenaarskrappies hulle doppe uitruil en hoe daardie doppe so vas bly op hulle ruggies en hoe ons dit kan sien in Rom 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en…
30 Nov 2020 9 min

God in die Volstruis

Vandag vertel ons voëlkenner, Andrew Buitendach, ons van die volstruis en hoe duidelik die Here Homself in hierdie uitsonderlike voël openbaar het. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag…
30 Nov 2020 8 min

God in die Kameelperd

Vandag vertel natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg vir ons oor die lang lenige kameelperd, en hy Rom 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."
16 Nov 2020 6 min

God in die Bultrug Walvis

Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor die duisende kilometers wat die die swanger Bultrug Walvisse oor die oseane migreer, net om hulle kleintjies op die regte plek te gaan kry. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy…
9 Nov 2020 9 min

God in die natuurwette en weer

Vandag vertel meteoroloog, Tonie Rossouw ons van die wonder van die weer. Die natuurwette wat dit onderhou en wat dit omtrend die Here openbaar. Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige…
2 Nov 2020 9 min

God in die Amandelboom Deel 2

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel natuurkundige, Kobus Coetzee ons verder omtrend die Amandelboom. Daar is so baie…
26 Oct 2020 9 min

God in die Amandelboom Deel 1

Die Amandelboom is doelbewus geskape om vir die mensdom te wys dat dit uiters belangrik is om te wag vir die Here se tyd, maar dat as die tyd reg is, dan doen Hy die wonderlikste dinge in en deur ons. Natuurkundige, Kobus Coetzee, verduidelik meer.
20 Oct 2020 8 min

God en die Perdeby

Vandag gaan ons terug natuur toe met natuurkundige Jacques du Toit wat 'n bietjie inzoom op "perdebye" dat ons hulle kan Romeine 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat…
13 Oct 2020 6 min

God in Jou Vel

Vandag raak dinge weer persoonlik as ons jou VEL ondersoek vir wat die Here omtrend Homself in jou liggaam openbaar het. Verpleegspesialis Izelle Loots is die een wat ons hieromtrend inlig. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke…
6 Oct 2020 7 min

God en die Steenbokkie

Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar het in die netjiese Steenbokkie! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg verduidelik saam met Rom 1:20
29 Sep 2020 8 min

God en die Reuse-ooruil

Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So het die Here elke voël uniek geskape as 'n openabaring van Homself, en Sy…
22 Sep 2020 8 min

Sien God in die Planeet Pluto

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus,…
15 Sep 2020 9 min

Sien God in die Planeet Neptunus

Het jy geweet Neptunus is eers Wiskundig uitgewerk voordat hy fisies ontdek is? Hierdie Ysreus is 'n pragtige helderblou en 'n heerlike openbaring van hoe onsigbaar die Here se invloed in en deur 'n Christen se lewe kan wees elke dag. Roep die familie nader en kom luister.
8 Sep 2020 9 min

Sien God in die Planeet Uranus

Het jy geweet Uranus, die 7de planeet vanaf die son, is 'n Ysreus, en is ampetelik die koudste planeet in ons sonnestelsel! Hy is ook nie sigbaar met die blote oog nie en het 27 mane! Jy gaan na die podcast moet luister, want hierdie is 'n baie unieke planeet.
31 Aug 2020 9 min

Sien God in die Planeet Saturnus

Het jy geweet 1 jaar op Saturnus is gelyk aan 30 jaar op die Aarde! Hierdie besonderse planeet wys vir ons Rom 1:20 in die uniekgeid wat ons nie verstaan nie maar wat God oral rondom ons geplaas het. Roep die kinders nader en kom luister.
25 Aug 2020 9 min

Sien God in die Planeet Jupiter

Het jy geweet dat 1123 aardes binne in Jupiter kan pas? Dit is ook die 3rde helderste 'ster' in die hemelruim. Waar ons egter Rom 1 die meeste sien is in die rol van 'beskermer' wat hierdie planeet speel ten opsigte van die aarde. Roep die kinders nader en kom…
18 Aug 2020 10 min

Sien God in die Planeet Mercurius

Soms, al wat dit vat om God se betaan te erken en Sy hand te sien - is om op te kyk. Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en…
14 Aug 2020 8 min

Sien God in die Planeet Mars

Mars is die planeet wat ruimtefisikuste regoor die wêreld die meeste fasineer. Ons ruimtefisikus, Ruhann Steyn, kyk na Mars deur die lens van die Woord, Rom.1:20. Kry die familie bymekaar en kom luister hoe God Sy hand in die hemelruim openbaar
10 Aug 2020 6 min

Sien God in die Planeet Aarde

Min dinge in die natuur verduidelik Rom 1:20 so goed soos ons planeet. Kry die familie saam en luister na hierdie insiggewende potgooi van ruimtefisikus, Ruhann Steyn (Het jy geweet dat vir die laaste 20 jaar daar nog altyd mense in die ruimte was en dus was die jaar 2000…
3 Aug 2020 9 min
12 – 32