Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
107 Episodes
1 – 20

Carien Mare

Carien kom getuig oor haar man se kanker diagnose, die pad wat hulle geloop het, en die Here se hand van genesing oor hulle.
10 Mar 37 min

Chardi Kleynhans

Chardi kom deel haar getuienis as "legally blind" en die Here se hand in haar lewe, en ook die boek wat sy geskryf het.
3 Mar 33 min

Zaretha van Wyk - Episode 2

Zaretha vertel van haar histerektomie op baie jong ouderdom, maar in alles HOOP in die Here en sy hand oor haar lewe.
25 Feb 24 min

Erika Coldicot - Episode 2

Erika gesels verder oor haar besoek aan Israel, en getuig oor al die wonderwerke wat in haar lewe gebeur het.
4 Feb 31 min

Erika Coldicot

Erika deel haar getuienis hoe sy die Here ontmoet het, en hoe sy van die begin af `n hart vir SY volk gekry het en `n begeerte gehad het om op uitreike te gaan en die land te ontdek.
28 Jan 30 min

Colleen and Roy Mann

Colleen carries on where Roy finished, sharing with us life in Christ. Walking with the Lord, focusing on John 14:6 Jesus is the WAY, TRUTH and the LIFE.
21 Jan 26 min

Roy and Colleen Mann

Roy shares about life, and life in abundance, in the face of trials and challenges.
14 Jan 30 min

Magda Rorich - Episode 2

Magda se lewensverhaal gaan verder, sy en haar man in `n helikopter ongeluk, en die HERE se pad van herstel in haar lewe, sy liefde en genade.
17 Dec 2023 37 min

Magda Rorich - Episode 1

Magda vertel van haar uitdagende pad met die geboorte van haar seun en haar eie gesondheid. En God se getrouheid in dit alles.
10 Dec 2023 29 min

Alida Tamsen - Episode 2

Alida getuig oor `n lang pad van siek wees, en hoe die HERE haar kom aanraak het. Moenie uitmis op hierdie getuienis nie.
3 Dec 2023 36 min

Alida Tamsen - Episode 1

Alida deel haar kragtige getuienis, as enkelma en voltyds in die bediening. Sy kan net getuig van Abba Vader se getrouheid in haar lewe.
26 Nov 2023 38 min

Lechi Kamffer - Hadassah Healing oils

`n Beknopte oorsig oor die pad wat Lechi stap en gestap het rakende die helende krag van Bybelse olie. Beslis nie `n getuienis om te mis nie.
19 Nov 2023 33 min

Christo en Lechi Kamffer Episode 1

Christo en Lechi kom deel hulle besondere getuienis oor hoe hulle mekaar ontmoet het, en hoe die Here hulle vooruit gegaan het met `n pragtige huweliksverhaal.
12 Nov 2023 37 min

Pastor Sipho Baloyi - Episode 2

Pastor Sipho carries on with his testimony, how the Lord called and confirmed him in ministry. How HE provided and directed his life and being in ministry.
5 Nov 2023 31 min
1 – 20