Landbou Landskap

Vir Willem is die landbou die werf waarop hy nog altyd geleef en gewerk het. Hy doen as landbou-ekonoom konsultasiewerk in verskillende dele van die land. Sy passie is familieboerderye en hul voortbestaan.Nadat hy ‘n gewapende roof oorleef het, het hy die kosbaarheid van lewe besef en het die noodsaaklikheid om sin daarvan te maak, tot hom gespreek. Hy het bewus geword daarvan dat daar ‘n verskil is tussen saam stap met Christus en om Hom te dien as dissipel. Willem is die aanbieder van “Landbou landskap” elke Saterdag tussen 07h00 en 08h00 op Radio Kaapse Kansel, 729 AM.
Hourly Afrikaans South Africa Business · Christianity
124 Episodes
20 – 40
20 – 40