Boekvoorlesing: Die pad na selfbestuur

KRAAL UITGEWERS  |  Series , ±16 min episodes total time 6 hr 15 min  | 
Die pad na selfbestuur: anderkant die mislukking van staatsbestuur ondersoek die krisis waarin die Afrikanergemeenskap homself bevind sowel as voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en voorspoedig in hierdie land te kan bly woon. Dit bied ’n padkaart na die enigste beskikbare én werkbare oplossing – groter selfbestuur – met planne om uitvoering daaraan te gee.

Besoek hierdie kanaal elke Donderdag tussen 22 April en 23 September 2021 vir 23 weeklikse voorlesing uit Die pad na selfbestuur.

Bestel nou jou kopie van die boek by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/ en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
01

[Ep.1] INLEIDING – Die enigste oplossing vir die Afrikaner se voortbestaan is selfbestuur

Die bestaansangs van ’n klein volk, soos die Afrikaner, is in 1946 deur die denker en digter N.P. van Wyk Louw in die idioom van daardie tyd en in apokaliptiese terme verwoord.

Luister hier na die inleiding tot die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 1 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
02

[Ep.2] HOOFSTUK 1 - Wat is ’n Afrikaner?

Wie is ons? Die vraag is eintlik moeiliker as die antwoord. Elkeen weet mos of hy of sy deel is van dié groep of nie. Die maklikste is miskien om vir enige nie-Afrikaner te vra wie die Afrikaner nou eintlik is.

Luister hier na Hoofstuk 1 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 2 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
03

[Ep.3] HOOFSTUK 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ’n toekoms

Suid-Afrika is tans nie op ’n goeie plek nie: Die politiek is deurmekaar, die ekonomie is pap, misdaad vier hoogty, protesoptogte ontwrig die land, en die staat verval stuk-stuk. Daarby wys die gereelde rassestorms op sosiale media hoe broos die samelewing op sekere plekke is. Die prentjie lyk vir baie mense donker, en talle wonder of daar nog vir hulle ’n toekoms in Suid- Afrika is. Die verlede wys egter dat daar altyd ’n toekoms is, sê Flip Buys in hierdie tweede hoofstuk van sy boek waarna jy nou kan luister.

Luister hier na Hoofstuk 2 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 3 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
04

[Ep.4] HOOFSTUK 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei

In die praktyk ondervind Suid-Afrika net soveel ’n botsing van kulture as ’n mededinging tussen ideologieë. Die uitdaging is dat linkses en liberales kultuur as ’n bedreiging vir nasionale eenheid sien, eerder as boublokke daarvan, argumenteer Flip Buys wanneer hy in hierdie hoofstuk kyk na die vloeiende geskiedenis van Suid-Afrika.

Luister hier na Hoofstuk 3 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 4 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
05

[Ep.5] HOOFSTUK 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners

Afrikaners se geskiedenis word reeds die afgelope nagenoeg 300 jaar gekenmerk deur ’n buitengewone verskynsel, naamlik die ontwikkeling van ’n bestaanskrisis tydens eeuwendings. Tog is die krisisse telkens in die eerste dekades van die volgende eeu opgelos. Kom luister na Flip Buys wat kortliks verduidelik hoe Afrikaners altyd krisisse te bowe gekom het.

Luister hier na Hoofstuk 5 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 5 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
06

[Ep.6] HOOFSTUK 7 – 1994 is verby

Daar is twee verhale wat oor Suid-Afrika en die Afrikaner vertel kan word: die een is goed  bekend en het ’n gelukkige einde; die ander is  nog onbekend en nie klaar geskryf nie. Wat lê vir die Afrikaner voor? Kom luister na Flip Buys

Luister hier na Hoofstuk 7 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 6 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
07

[Ep.7] HOOFSTUK 8 – Die ANC-regering voel al hoe meer soos ’n besettingsmag

Die Boereleiers het teen die einde van die Anglo-Boereoorlog ’n uiterste laaste aanbod aan die Britte gemaak in ’n vergeefse poging om hul vryheid te behou en vrede te bewerkstellig. Hulle het aangebied dat die Britte die Witwatersrand se goudvelde kon kry in ruil vir die behoud van die Republieke se onafhanklikheid. Die historikus Hermann Giliomee het die Boere se aanbod so treffend gestel: “Vat ons goud, maar los ons vryheid.”

Luister hier na Hoofstuk 8 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 7 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
08

[Ep.8] HOOFSTUK 12 – Switserland en die “f ”- woord

“Hoe kan die ANC sosialisme vir die soveelste keer weer probeer?” vra ’n ekonoom-vriend my moedeloos. “Inderdaad, sosialisme is gewild in arm lande waar dit nie kan werk nie, en onnodig in ryk lande waar dit wel kan werk,” is die enigste antwoord waaraan ek kan dink. Kom luister na Flip Buys se voorstelle vir Suid-Afrika se bedeling.

Luister hier na Hoofstuk 12 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 8 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
09

[Ep.9] HOOFSTUK 15 - Die Jode se vierpuntplan vir voortbestaan

Wat is die antwoord vir Afrikaners in Suid-Afrika? Kom luister hier na Flip Buys en hoe sy idees vir die uitbouing van die Solidariteit Beweging gevorm is.

Luister hier na Hoofstuk 15 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 9 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
10

[Ep.10] HOOFSTUK 16 - Ons geslag se taak

Die geslagte vóór ons het met groot uitdagings te kampe gehad. Die een geslag moes die Groot Trek aanpak, die volgende een die Anglo-Boereoorlog. Daarna het die modernisering van Afrikaans gevolg waardeur die land opgebou en ontwikkel is. Die volgende geslag moes die Koue Oorlog en die Grensoorlog trotseer, en die volkereverhoudingsprobleem probeer oplos deur sogenaamde “afsonderlike vryhede”. Die huidige geslag moet ’n antwoord vind vir meerderheidsregering wat in meerderheidsoorheersing ontaard. So skryf Flip Buys oor die taak van vandag se geslag. Kom luister hier.

Luister hier na Hoofstuk 16 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 10 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
11

[Ep.11] HOOFSTUK 17 - Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantons

Die kern van die saak is dat Afrikaners uit die lesse van die geskiedenis sal moet leer om volhoubaar te kan voortbestaan, sê Flip Buys in Hoofstuk 17 van sy boek. Kom luister na die die praktiese planne wat hy voorstel.

Luister hier na Hoofstuk 17 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 11 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.
12

[Ep.12] HOOFSTUK 19 - Selfbestuur of ANC-bestuur?

Elkeen van ons se lewe is te belangrik om dit net aan die ANC se beskikking oor te laat. Dit is mos ’n natuurlike reaksie van mense om oor hul eie sake te wil besluit as die regering swak besluite daaroor neem. Luister saam.

Luister hier na Hoofstuk 19 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 12 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.

23 episodes

« Back 1—12 More »