DStv Die Losgemaal

Die Losgemaal

Afrikaanse rugby besprekings program.
Weekly Afrikaans South Africa Sports · Rugby
40 Episodes
12 – 32

Die Losgemaal - 100ste Toets & URC Ontleding

Ons kyk terug na die 100ste Toets tussen die Springbokke en All Blacks en ons gesels ook oor die 1ste rondte van die Verenigde Rugby Kampioenskap wat die naweek verby is.
29 Sep 2021 1 hr 03 min

Die Losgemaal - Annelee Murray: First Lady of Rugby

Die eerste dame van Springbok rugby, Annelee Murray wat ook die eerste dame ooit op Die Losgemaal is kom gesels met Cappie en Hein oor haar boek van haar 20 jaar avontuur saam met die Wêreld Rugby Kampioene.
21 Sep 2021 59 min

Die Losgemaal - Curriebeker Eindstryd Voorskou

Dit is weer sulke tyd en Hein en Cappie het elkeen n gas wat saam hul saak gaan maak om hul span die beste kans te gee vir die naweek se Carling Curriebeker Eindstryd. Gaan dit die Bulle of Haaie wees, net tyd sal leer.
9 Sep 2021 1 hr 06 min

Die Losgemaal - Curriebeker Eindstryd Bespreking

Hein en Cappie gesels met 5 van ons gereelde gaste en pols hulle om te hoor waarom hulle dink wie die gunsteling vir die Curriebeker Eindstryd hierdie naweek gaan wees tussen die Vodacom Bulls en Cell C Sharks.
7 Sep 2021 1 hr 14 min

Die Losgemaal - Carling Curriebeker Champions Match Span

Hein en Cappie sit saam met Jacques "Mier" Terblanche en Angus Opperman en kies hul beste Carling Curriebeker "All-Star" span vir die opkomende Champions Match wat deur Carling Black Label aangebied word op 6 November.
3 Sep 2021 55 min

Die Losgemaal - Rugby Kampioenskap 2de Toets Voorskou

'n Ou vriend van Die Losgemaal, Reenen Stenekamp kom kuier saam met Hein en Cappie en gesels oor die naweek se 2de Toets teen Argentinië in die Rugby Kampioenskap asook die Carling Curriebeker wat in sy laaste rondtes inbeweeg.
20 Aug 2021 1 hr 18 min

Die Losgemaal - André Pretorius & Loffie Eloff

Die Losgemaal kuier met Luiperds Hoof Afrigter André Pretorius wat sopas die Curriebeker Eerste Divisie gewen het & voormalige breier van die Leeus, en 2 keer Junior Wêreldbeker wenner Eugene Eloff.
18 Aug 2021 1 hr 06 min

Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Derde Toets Voorskou

Dit is een elk in die reeks en in die episode van Die Losgemaal gesels Hein en Cappy met voormalige Springbok BJ Botha en rugby mal ondersteuner Jacques "Mier" Terblanche oor die 3de en beslissende Toets tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus.
6 Aug 2021 59 min
12 – 32