
Kommer oor Covid-19 syfers onder leerder
Namibië het vandag 141 positiewe Covid-19 gevalle onder leerders aangeteken. Die Ministerie van Gesondheid het met kommer kennis geneem van die toenemende aantal gevalle onder leerders. Die Namibiese Adjunkminister van Gesondheid, Dr Esther Muinjangue...