
Inwoners van Rehoboth gevra om rekenings te betaal
Rehoboth se Burgemeester Rudi van Wyk het vanoggend 'n beroep op sosiale media gedoen op inwoners in die dorp om hulle munisipale rekenings te betaal nadat die dorp se water afgesny is deur NamWater. Van Wyk...