Jannie Putter – 01 August 2022 - Familiariteit

--:--
Daar is tye wanneer ons die pret in die lewe verloor want ons is te bekend met die mense naaste aan ons. Ons gee baie keer die beste vir vreemdelinge want ons wil ‘n goeie indruk skep en haal partykeer ons emosies op ons naastes uit, en vergeet hulle waarde in ons lewens
2 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Vra Vir Help

As jy iemand help, is dit 'n kans om iets van jouself te gee. Wys hulle dan om help vir hulle te leen is 'n goeie ding en hulle is nie 'n las nie. Saai hoop!
15 May 5 min

Jannie Putter - Besoedelde Gedagtes

Raak jou gedagtes besoedel deur wat in die wereld aangaan. Moenie a slagoff wees nie; neem beheed van jou gedagtes, en word die meester van jou lewe.
8 May 5 min

Jannie Putter - 'm Leier wat Dien

Jesus het gedien. Hy is die leier van alle tye. Lyerskap wys in die huis ook, nie net by die werk of op die veld nie; en dit gaan altyd oor dien.
1 May 10 min