Jannie Putter – 05 September 2022 - Toetse van die Lewe

--:--
As dinge van die lewe moeilik raak, noem ons dit ‘n toets. Maar ‘n toets is iets van jy kan druip! Ons moet dit ‘n ‘geleentheid’ noem, want dan is die iets wat ons kan bemeester.
5 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Hou 'n Vriendskapsgesprek

Wanneer laas het jy 'n vriendskap gesprek met iemand gehad? Wees net 'n vriend vir iemand - luister, praat en geniet mekaar en stap so met iemand 'n spesiale pad.
11 Mar 9 min

Jannie Putter - Laat Dit Gaan

In jou lewe hou jy styf vas aan ervarings of mense van die verlede. Dit kan bitterheid veroorsaak en ons moet leer om dinge te laat gaan.
4 Mar 7 min