Jannie Putter – 12 September 2022 - Dissipline

--:--
Is dissipline net oor straf? Wat van dissipline wat jou ‘n beloning kan kry?
Moet nie ‘n slaaf word nie, en laat dissipline out jouself uit kom en wees vry!
12 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Roetine Dissipline

Jy is deel van 'n span - in jou gesin of op die sportveld. Wees 'n goeie skakel in jou span end werk jou sisteme, deur goeie dissipline en 'n goeie roetine.
23 Oct 11 min

Jannie Putter - Cheslin, jou doring!

Ons vermy soms die klein dinge, want ons dink dit is sinneloos, en kan nie 'n verskil maak nie. Dan hou ons op om die goeie klein dinge te doen. Soos Cheslin teen Frankryk, moet ons die klein dinge goed doen.
16 Oct 8 min