Sondagaand Erediens - Dr Hanneke Meyer

--:--
JAKOBUS 5

Die gelowige gebed
13As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. 14As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle moet vir hom bid en hom met olie salf onder aanroeping van die Naam van die Here. 15En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak. As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word. 16Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.
Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. 17Elia was 'n mens net soos ons. Hy het ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, en in die land het dit drie jaar en ses maande lank nie gereën nie.
26 Mar 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

ROMEINE 14 22Laat jou oortuiging hieroor 'n saak tussen jou en God wees. Gelukkig is die man wat hom nie hoef te verwyt oor wat hy hom veroorloof nie. 23As iemand egter twyfel en tog eet, is hy klaar veroordeel omdat hy dit nie uit geloofsoortuiging doen nie. En enigiets…
8 Jun 2AM 15 min

Woensdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

JESAJA 59 Ons sondes kla ons aan 1Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. 2Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak…
7 Jun 2AM 15 min