Wanderers betoon sy medelye met Zambiese muurbalklub

--:--
Die Namibiese Muurbalvereniging en Wanderers Muurbalklub het hul innige meegevoel betuig aan die Zambië muurbalspan en die familie en vriende van Preston Mhango, wat in ‘n padongeluk omgekom het, betuig. Die Zambiese span was in 'n ernstige ongeluk net buite Katima Malilo, terwyl hulle op pad huis toe was van die muurbal-toetsreeks tussen Namibië, Suid-Afrika en Zambië. Kosmos 94.1 Sportnuus het met Steven Berry van Wanderers gesels.
30 Sep 2AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Didiza moet Agri-BEE skrap

Sakeliga het die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, amptelik versoek om die AgriBEE-afdwingingsplan teen volgende Vrydag te skrap. Die sake-organisasie beskuldig die departement dat hy dit in die geheim ingestel het. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die plan is skadelik en sal invoer en uitvoer beperk tot…
1 Dec 12AM 1 min

Lagergren loop voor by SA Ope

Joakim Lagergren van Swede met sewe onder baansyfer 65 is een hou voor die Suid-Afrikaner, Casey Jarvis, na die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Ope by die Blair Atholl gholf- en perdelandgoed. Jovan Rebula en Louis de Jager van Suid-Afrika en die 2015-kampioen van Engeland, Andy Sullivan, is gesamentlik gelykop…
1 Dec 12AM 1 min

Rekord-kanola oes sal prys van kookolie afbring

Die koste van kookolie sal na verwagting daal as gevolg van ‘n uitstekende kanola-oes in Suid-Afrika. Die wêreldwye inflasie van groente-olie het in die vorige jaar met 14 persent gestyg as gevolg van onderbrekings in die voorsiening weens die Russies-Oekraïnse konflik. De wêreldwye inflasie van groente-olie neem sedert laat 2022…
1 Dec 12AM 1 min

Regskenner sê oor volgehoue Fishrot-aanhouding

Die ombud Basilius Dyakugha het besoek gebring aan oudministers Bernhardt Esau en Sacky Shangala in die gevangenis. Hulle sê die strafregstelsel is teleurstellend en beweer dat al wat hulle gedoen het, was om hul ministeriële funksies uit te voer. Die twee is sedert 27 November 2019, saam met hulle ander…
30 Nov 11PM 1 min

Eerste druiwe word via Namport uitgevoer

Die filiaal van die Nasionale Jeugdiens die Namibiese Druiwe-maatskappy, en Capespan Suid-Afrika het kragte saamgesnoer om 250-houers druiwe uit te voer wat by Aussenkehr gekweek en daarvandaan vervoer is. Die uitvoerende hoof van Namport, Andrew Kanime, bevestig Namibiese druiwe is nou die eerste keer deur die hawe van Walvisbaai uitgevoer…
30 Nov 11PM 1 min