CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Christelike Eenheid in ‘n Verdeelde Wêreld: Waarom Ons Nie Kant Moet Kies Nie

Loading player...
In ‘n wêreld waar konflik en verdeeldheid hoogty vier, roep Ds Jannie Pelser Christene op om nie kant te kies in oorloë soos dié in Israël, Gaza, Iran, Oekraïne en Rusland nie, maar eerder om hul solidariteit te toon met mede-gelowiges wat in die middel van die stryd verkeer. Met miljoene Christene in hierdie lande wat onder geweld en vervolging ly, beklemtoon hy dat God aan die kant van mense staan – veral dié wat Sy beeld dra.
19 Jun 1AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes

CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom - Stilte, Gebed & Dialoog

In hierdie diepgaande gesprek deel Dr Braam sy insigte ná ’n lewensveranderende reis deur Namibië en Botswana. Hy beklemtoon die belangrikheid van stilte, verwondering oor God se skepping, en gebed teenoor misdaad en geweld in Suid-Afrika. Hy doen ook ’n dringende beroep op Christene om aan nasionale dialoog deel te…
9 Jul 2AM 9 min