Profiel: Pieter Fourie, 75
--:--
Wyn geborg deur Freedom Hill
As ervare akteur, regisseur en teateradministrateur, is die verhoog Pieter Fourie se
natuurlike tuiste. Vir hom is teater ’n afspraak met die lewe. Hy weet uit ondervinding
waarvan teatergangers hou en skryf teater uit die volk vir die volk, ongeag die sogenaamde
literêre meriete daarvan. Maar literêre meriete het dit wel, soos die talle toekennings en
pryse waarmee sy dramas bekroon is, getuig. In 2003 ontvang hy dan ook die Hertzogprys
vir sy drama-oeuvre. Nico Luwes en Katinka Heyns se gesprek met hierdie geliefde skrywer
is ’n moet vir elke teaterliefhebber