Sondebok en Kopskoot, joernaliste aan die werk

Aangebied deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers
Irma Venter (Sondebok) en Rudie van Rensburg (Kopskoot) se boeke weerspieël hul joer- nalistieke agtergrond.Hulle het ’n neus vir ’n storie, gee aandag aan detail en laat die ver- hale dikwels buite Suid-Afrika se grense afspeel. Madri Victor gesels met hulle oor krimi- reekse, navorsing vir die storie, eksotiese ruimtes, en interessante hoofkarakters wat jou die ritteltits gee van lekkerte.