O, die liefde!

Aangebied deur Lapa
Marida Fitzpatrick hoor by die skrywers Kristel Loots (Die ander vrou), Bernette Bergentuin (Stilleto’s van staal) en Sophia Kapp (Driehoek) hoekom dit so lekker én moeilik is om lesers gelukkig te hou. Hulle gesels ook oor sterk vroue, moeilike liefdesdriehoeke en die donker kant van ’n liefdesverhaal – plus wenke oor hoe om die regte man te vang. Berei jou voor vir ’n groot gelag (en dalk ’n traantjie of twee).
Loading player...