Die Joy Aken-dossier
--:--
Aangebied deur Protea Boekhuis. Chris Marnewick wys waarheid is erger as fiksie. Die Joy Aken-dossier vertel die verhaal van Clarence Gordon van Buuren wat in 1957 skuldig bevind en tereggestel is na die moord op Joy Aken. Hy het tot op die einde skuld ontken. Daar was 'n seksuele verhouding en verminking van die lyk... Maar kom luister self wat die skrywer verklap oor al die tergende geheime.