RSG Gespreksreeks: Spiritualiteit
--:--
Aangebied deur Naledi en RSG: Is dit tyd dat ons anders kyk na geloof en spiritualiteit? Hoe maak jy spiritualiteit deel van jou denke, jou herkoms en jou toekomsvisie? Abel Pienaar (God se oë is blou, ’n Dans met God), Laurie Gaum (Praat verby grense) en Theo Geyser gesels oor God, spiritualiteit en die mistiek van die lewe.