FREDERIK VAN ZYL SLABBERT DISKOERSREEKS: Is gee, gee, gee genoeg?
--:--
Aangebied deur die US Studenteraad: Wat behels ’n sosiale bewussyn? Is dit genoeg om bloot geld aan behoeftiges te gee, of dra dit by tot ’n bose kringloop? En, as ’n mens wel iets gee, dui dit op ’n betrokke burger of is dit eerder ’n manier om nié die werklike probleme aan te spreek nie? 11