Lizette Murray: In die ligkring van Sy teenwoordigheid
--:--
Aangebied deur CUM uitgewers Elize Parker gesels met Lizette Murray oor haar nuwe boek, In die ligkring van Sy teenwoordigheid. Dié gebedeboek bied inspirasie vir diep nadenke en ’n wegspringplek vir eie, intieme gesprekke met die Vader. As ’n vryskutrubriekskrywer vir Lééf – met hart & siel, behartig Lizette onder meer die tydskrif se rubriek “My hart se punt”, wat ook deur CUM uitgewers as ’n bundel uitgegee is.