Hanlie Retief: Anderkant uit
--:--
Aangebied deur Tafelberg, ʼn druknaam van NB-Uitgewers
In:
Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, skryf oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom. Sy deel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef het met Lise Swart en Louis Awerbuck.