In 1939 maak Hennie Retief Sr sy eerste wyn (’n muscadel) op die Van Loveren-familieplaas in die Robertsonvallei. Saam met sy seuns, Nico en Wynand, bottel hulle die eerste wyne onder die Van Loveren-etiket in 1980. Uiteindelik sluit vier kleinseuns ook aan by die boerdery, vandag bekend as die vier…
Moontlik gemaak deur Edwin Hertzog en Mediclinic Met: Mariana Kruger, Hoof aan die US Pediatrie en Kindergesondheid, Lyn Horn, US Navorsingsetiekdeskundige en Navorsingsintegriteitbeampte, met Anton van Niekerk, direkteur: US Sentrum vir Toegepaste Etiek, as die gespreksleier. Die Afrika-kontinent dra baie swaar aan siektes en epidemies. Heelwat mediese navorsing, veral deur oorsese agente,…
Wat het geword van ’n gelowige se “roeping” en dat God jou op ’n plek en tyd geplaas het om daar ’n verskil te maak? As ’n gelowige die tentpenne optrek en groener weivelde in ander lande gaan soek, of na binne emigreer en apaties staan teenoor gebeure in Suid-Afrika,…
Op die plaas Nanibees naby Kakamas in die Boesmanland boer Francis Visagie reeds dekades lank met sy gunsteling skaapras, die Dorper. Vir Francis is dit belangrik dat die ras waarmee ’n mens boer, in die omgewing kan aanpas. Hierdie beleid het hom in 1989 en in 1991 die titel van…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.