JC STEYN EN DIE STORIE VAN AFRIKAANS
--:--
Aangebied deur Kraal Uitgewers.
Jaap Steyn se Ons gaan ’n taal maak is ’n besonderse boek oor die ontstaan van Afrikaans. Hier gesels hy, Michael Jonas van die Afrikaanse Taalmuseum, en Wannie Carstens met Alana Bailey van die Afrikaanse Taalraad oor dié taal se geboorte en groei.