NOTE WAT SIN MAAK
--:--
Met: Ronnie Samaai
Musiek is Ronnie Samaai se lewe. Hy het op 19 sy eerste vioolles gegee en verlede jaar is hy, op 80, vereer met die US Konservatorium se Parnassus- toekenning vir sy uitsonderlike bydrae tot musiek. Hy deel sy kennis en vertel hoe om na musiek te luister aan die hand van aktiewe musiekbeluistering, taal, geskiedenis en kultuur en vele meer.