HESTER KRUGER: EEN NAG EN ’N BIETJIE
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Daar was die dag vóór en die dag ná die aanval. Die kettingreaksie wat afgeskop word, sleur Margaretha mee van wanhoop na wonderwerk en ’n selfondersoek wat haar ver terugneem na haar kindertyd.
’n Ware verhaal deur die oë van ’n vrou, waar insig teen ’n prys kom en retrospek soms eerlik-snaaks is. Sy praat met die hoof van die US Woordfees se Skrywersprogram Elmari Rautenbach.