JOHN MILES: OP ’N DAG ’N HOND
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Van die skrywer van Kroniek uit ’n doofpot, Die buiteveld en Voetstoots verskyn ná 8 jaar ’n nuwe roman, gekenmerk deur ’n moedswillige humor en merkwaardige insig in die mens se lot. Hierin neem ’n oud- onderwyser bestek op sy lewe ná ’n insident met ’n hond. Thys Human vra John uit.