Digtersparadys
--:--
Met Loftus Marais, Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal, Andries Bezuidenhout, Fanie Olivier en Arjen Duinker
ʼn Kombinasie van digterstalent wat jy selde op een verhoog kry. Verlekker jouself in voorlesings deur van die gewildste Afrikaanse digters, met ʼn spesiale optrede deur die bekende Nederlandse woordkunstenaar Arjen Duinker.