Die Vloek
--:--
Die vloek – sondes van die vaders van Johan Kruger was op die kortlys van die 2010/2011 LAPA Romankompetisie. Riana Scheepers beskryf dit as ’n ‘verbysterende roman (…) wat een keer in ’n dekade homself aanmeld. Groots, ambisieus, geskakeerd en aangrypend’. Joernalis Jan-Jan Joubert stel die skrywer voor en gesels met hom.