#SlatDieSport

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels oor Tennis, Golf en Chad wat goed geswem het in Tokyo. Jy kan nie meer net sê: Mo Farah nie, jy moet nou sê: SIR Mo Farah. Caster wil groot gaan by Statebondspele, ons praat ook oor Krieket en al die Rugby sake wat in die Wêreld gebeur het in die afgelop week.
15 Nov 2017 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes