HOEVEEL % MOREEL IS DIE KERK? HET DIE KERK ’N MONOPOLIE OP MORALITEIT?
--:--
Met: Nelis Janse van Rensburg, Imam
Shakier Vermeulen en Julie Claassens.
Daar word gemeen dat die kerk sigself
as die ‘morele polisie’ beskou. ‘Is dans
sonde?’ was immers ’n belangrike vraag
in die 70’s en 80’s. En die Sondagkoerant
is in die geheim gelees. Vandag nog word
die kerk soms beskuldig van ’n obsessie
met mense se slaapkamers en wat daar
gebeur, al dan nie. Wat is moraliteit?
Wat het moraliteit met sonde te doen?
Is die kerk die regte plek om aan te klop
as ons wil weet wat moreel is of nie?