FRANSJOHAN PRETORIUS: VERSKROEIDE AARDE
--:--
In gesprek met: Carel van der Merwe.
Aangebied deur Tafelberg.
Die redakteur van dié bygewerkte glansweergawe
van 2001 se topverkoper oor
die Britte se verskroeide aarde-beleid
tydens die Anglo-Boereoorlog vertel
meer omtrent die nuwe inhoud, soos
die storie van Lizzie van Zyl (die foto
van ’n uitgeteerde meisie op ’n bed),
swart sterfgevalle in die kampe, en Emily
Hobhouse se lewe ná die oorlog. Hy
gesels met Carel, wat self navorsing oor
die oorlog gedoen het vir Donker stroom
Aangebied deur Tafelberg.
Die redakteur van dié bygewerkte glansweergawe
van 2001 se topverkoper oor
die Britte se verskroeide aarde-beleid
tydens die Anglo-Boereoorlog vertel
meer omtrent die nuwe inhoud, soos
die storie van Lizzie van Zyl (die foto
van ’n uitgeteerde meisie op ’n bed),
swart sterfgevalle in die kampe, en Emily
Hobhouse se lewe ná die oorlog. Hy
gesels met Carel, wat self navorsing oor
die oorlog gedoen het vir Donker stroom