VROUE IN VERANDERING
--:--
Met: Christi van der Westhuizen,
Sylvia Vollenhoven, Annie Klopper
en Bettina Wyngaard.
Wat haar fassineer van ’n manlike
teenwoordigheid, sê Antjie Krog nadat sy
die Hertzogprys vir poësie ontvang het,
is ‘mans gaan nooit net weg nie, hulle vat
ook die mag saam weg en dan bly daar
nou net ’n klomp vrouens oor en skielik
daal die statuur van daardie beroep’ …
Op Internasionale Vrouedag debatteer
vier skrywers onder leiding van Hannelie
Booyens oor vroue en hulle identiteit in
Suid-Afrika vandag: Hoe het dit verander,
hoe kry dit in hulle werk beslag, is daar
so iets soos vroue wat mekaar bemagtig,
of is presies die teenoorgestelde waar?