11 Dec DR Marcel van der Watt, Universiteit van Suid Afrika

DR Marcel van der Watt, Universiteit van Suid Afrika
Departement Polisie Praktyk. Forensiese en Kriminele Ondersoekende Wetenskap. Hy werk met georganiseerde misdaad, mensehandel en geweld teen vrouens en kinders.

Ons het gepraat oor geweld teen veral kinders om die 16 Days vedtog af te sluit.
Loading player...