Adiel Meyer En Tessa Stevens

Die Vicky Projek - is oorspronklik gestig (ons is 'n geregistreerde NPC) met die doel om slagoffers van mensehandel te help. Hoewel ons fokuspunt die bewusmaking en voorkoming van mensehandel is, werk ons ook met slagoffers van enige vorm van geweld (mans, vroue en kinders wat op enige manier mishandel word). Ons het ook 'n program wat alkohol- en dwelmmisbruik aanspreek.
Loading player...