29 Mar Noord-Sotho/Sepedi LES 9

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur 'n Afrika-taal aan te leer.
Elke Vrydagoggend omstreeks 10:30 op Grootfm 90.5.
Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

LESINDELING

FEBRUARIE 2019: Les 1 - 4
TEMA: Groet en aanspreekvorme

MAART 2019: Les 5 - 9
TEMA: Hoe om iets te koop/vra (bv petrolstasie, koffiewinkel)

APRIL 2019: Les 10 -13
TEMA: In die winkel (Naamwoorde en vraagsinne)

MEI 2019: Les 14 - 18
TEMA: In die kantoor (Wie is jy/ek, waar kom jy/ek vandaan)

JUNIE 2019: Les 19-22

JULIE 2019: Les 23-26
Loading player...