RAINBOW NATION BY CAR
--:--
Dana Snyman en Sihle Khumalo, in gesprek met Erns Grundling
Aangebied deur Penguin Random House
Net soos Dana Snyman in Uit die binneland, openbaar Sihle Khumalo ’n groot liefde vir die platteland en sy mense. En dis hierheen waarna hy terugkeer in Rainbow Nation My Zulu Arse, sy tong stewig in sy kies, want dit is net sónder daardie rooskleurige bril en met humor dat jy kan sien watter skoonheid daar ook in verval kan wees
Hy en Dana vergelyk hulle avonture, praat oor wat die Suid-Afrikaanse platteland uniek maak, maar wonder veral of daar ’n spesiale soort mens is wat die verste uithoeke van ons land bevolk. Mede- reisverslaafde Erns Grundling vra die twee uit.