DIE ROL VAN VERBEELDING
--:--
Met: Andries Bezuidenhout
NP van Wyk Louw-lesing, UJ
In sy NP van Wyk Louw-lesing by die Universiteit van Johannesburg betoog Andries Bezuidenhout vir ’n talige transnasionalisme, eerder as taalnasionalisme, as strategie om die voortbestaan van ’n Afrikaanstalige kultuurlewe te bevorder. In Utopiese verbeelding en Afrikaans: ’n Gesprek met T Dunbar Moodie en NP van Wyk Louw as nasionalistiese denker as invalshoek asook die rol wat verbeelding in sosiale omwentelings speel.