STAMINA VIR 'N SPEURREEKS
--:--
Met: Rudie van Rensburg, Mike Nicol en Bettina Wyngaard, in gesprek met Jonathan Amid
Aangebied deur Penguin Random House en NB-Uitgewers
Hoe hou jy jou Kassies vars? Wanneer gaan Fish sy branderplank in die motorhuis los en Nicci die klomp in die Khayelitsha-polisiestasie onder hulle jis skop? Drie ervare reeksskrywers, Rudie van Rensburg (Medusa), Mike Nicol (Sleeper) en Bettina Wyngaard (Jagter), verklap meer omtrent hul hoofkarakters se hebbelikhede, maar ook watter fyntrap dit verg om vol te hou met ’n karakter wat vir hul aanhangers al soos ’n huisgas voel.