TSAFENDAS AND VERWOERD: THE MURDER, THE MADNESS

Harris Dousemetzis, in gesprek met Leti Kleyn

Aangebied deur Jacana Media

Op 6 September 1966 het Eerste Min- ister Hendrik Verwoerd hom doodge- bloei nadat hy vier keer in die nek en bors gesteek is tydens ‘n parlementêre sitting. Die moordenaar, is gesê, was ‘n skisofreniese parlementêre bode. Maar
‘n nuwe boek vertel hoe die ware verhaal van Dimitri Tsafendas verdraai is en die vreemde storie van ‘n lintwurm wat die moordenaar se dade dikteer het, gefabriseer is. Leti Kleyn gesels met die Britse navorser Harris Dousemetzis.