WAAR BENDES REGEER
--:--
Jeremy Vearey, Anneliese Burgess en Judith February, in gesprek met Herman Wasserman
Of dit staatskaping is waar ’n groepie korrupte elite die geldkoffers plunder, ’n transito-paneelwa wat deur balaklawa-rowers aan flarde geskiet word, of
’n territoriale vete op die Vlakte wat geen kinderlewe ontsien nie, ons land word regeer deur bendes wat voor die voet vat. Judith February (Turning and Turning), Anneliese Burgess (Heist) en toppolisieman Jeremy Vearey (Jeremy) vannie Elsies) gesels met Herman Wasserman oor hoekom dié kultuur gedy, en hoe die houvas daarvan tot in ons land se hoogste kringe verbreek kan word.